Jaarboeke

Ou Testament eksegese 758


 
Modulekode BYB 758
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Na die bestudering van die module behoort die student in staat te wees om die aard, samestelling, navorsingsgeskiedenis en betekenis (boodskap) van die boeke Spreuke en Prediker te bespreek. Dit sal verwag word dat die student vertaling asook die literêre vorm en betekenis van geselekteerde tekste moet bespreek.
Modulekrediete 15.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 3 lesings per week
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Akademiese organisasie Bybel- en Godsdienskunde
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences